Goeie naand ek is Robert Opperman ek wil...

Asked by Robert on 11-05-2018 22:58:08
Question posted in the General Law category relating to Mpumalanga
Question value: R 450.00

Goeie naand ek is Robert Opperman ek wil graag iets uit vind en hoor of julle my asb adfies kan gee my veloofde se boettie loop rn stories vetel van my dat hy my wil slaan en dat hy my nie kan vedra nie hyt n klomp bodskappe vir my veloofde gestier wat hy se hy hou meer van moesa as my en dat ek en my fammiellie skeinhylig is en agterbaks is en as hy my sien dan wil die man my slaan eerlik eks op n pint wat ek die jong man se kop van sy lyf af wil klap ek en my veloofde was n ruk uit mekaar ons het n 4 mande oue babba saam deer ha boettie het ek my eerste seun wat ons saam het veloor deer die welsyn hyt hulle gebel en hulle het na my huis gekom en hom kom vat sonder om tekyk of hy kos of kleure het da na is hy in 1 van my fammiellie lede se sorg geplaas hyt self sy kind veloor oor dinge wat hy gedoen het nout ek en my veloofde ons dinge uit gesort en ons is wee by mekaar ma voor die tyd het ek en sy n reeling getref as gevolg van hoekom my eerste seun weg gevat is en by my fammiellie geplaas is sien ek en sy hom da ek kan my jongste seun van 4 maande sien as ek ha onderhoud betaal en ekt gese dis reg syt my oudste seun op sondae gesien en as gevolg van dat ek ha onderhoud betaal het dant ek al 2 my seuns gesien ha boettie het ha gevat dat sy my oudste seun kan sien en as sy da is dan sien ek altwee my seuns ma nou maak hy soo as hulle ry praat hy sleg van my en se hy kan my nie vedrae nie as hy my sien wil hy my slaan my fammiellie is skeinhylig nes ek en ons is n klomp slange en as hy my veloofde was sou hy nie dat ek my kind sien nie en hy sou nie my kind aleen by my gelos het nie en dat ek gemors is en al silke goed en en ekt hom al gewarskie hy beter my uit los hy ken my nie ma hy aan stories van my rond vespry dat ek n slegte mens is en dat ek gemors is en al daai goed eks op n pint wat ek voel ek wil die man pap slaan wats my regte teen hom en wat staan my tedoen voor ek in die tronk beland oor die simpel mens kan iemand my help want as hy en sy pa gedrink is wil hulle my veloofde moeilikeid gee oor my ek soek hulp asb en dankie groete Robert Opperman

Ask your OWN Legal Question!

If you would like to view the entire answer, you will need to either login or register a FREE account.

Disclaimer

DISCLAIMER: Advice or answers from Lawyers on SA Legal Advice are not substitutes for the proper advice of an Lawyer. SA Legal Advice is a public forum and questions and responses are not private or confidential or protected by the attorney-client privilege. The Lawyer who assists with your question is not your Lawyer, and the response above is not to be considered to be legal advice. You should not read this response to propose specific action or address specific circumstances, but only to give you a sense of general principles of law that might affect the situation you describe. Application of these general principles to particular circumstances must be done by a lawyer who has spoken with you in confidence, learned all relevant information, and explored various options. Before acting on these general principles, you should hire a lawyer licensed to practice law in the jurisdiction to which your question pertains. The responses above are from individual Lawyers, not SA Legal Advice. The site and services are provided “as is”. This site is not for emergency questions which should be directed immediately by telephone or in-person to qualified professionals. Please carefully read the Terms of Service.